Sytze Wierda

Sytze Wierda in 1897

Sytze Wopkes Wierda (28 Februarie 183910 Desember 1911)[1] was 'n argitek wat 'n belangrike rol gespeel het in die openbare argitektuur van Suid-Afrika in die laat 19de eeu en vroeë 20ste eeu en verantwoordelik was vir die ontwerp van 'n groot aantal belangrike geboue in die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR).

  1. Artefacts WIERDA, Sytze Wopkes, besoek op 20 Januarie 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search